Video: Verbruikers moet meer opdok vir hoender

hoenderDie regering se besluit om die invoertariewe van pluimvee te verhoog, gaan alle verbruikers se beursies raak.

Maroela Media het Maandag berig die departement van handel en nywerheid sê die nuwe tariewe sal langtermynvoordele vir die land inhou. Lees meer hier.
Volgens die regering beskerm dit plaaslike produsente en dus tienduisende werksgeleenthede.
Maar invoerders is nié gelukkig nie en sê dis juis arm verbruikers wat meer gaan betaal vir hoender.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig.Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.