Video: Verstommende aurora australis

ʼn Aurora is ʼn natuurlike ligvertoning in die hemelruim wat sigbaar is wanneer energiebelaaide partikels met atome in die termosfeer bots. In die noordelike halfrond is die aurora borealis sigbaar, en die aurora australis in die suidelike halfrond. Die aurora australis is in Antarktika, Suid-Amerika, Nieu-Seeland en Australië te sien.

Die gebruiker makiTKP het die volgende video van die aurora australis, wat op 17 Julie 2012 van die Mt John Observatorium in Nieu-Seeland sigbaar was, op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.