Huis Hermon, ‘n versorgingsoord vir verswakte en behoeftige bejaardes in Pretoria, maak nou staat op die welwillendheid van vrywilligers om inwoners te versorg.
Werkers by die oord staak sedert Maandag. Lees meer hier.
Personeel eis ‘n 10% salarisverhoging terwyl Huis Hermon 7% aanbied.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
Ai shame man!! Ek kry die ou mense verskriklik jammer!! Die mense wat daar staak oor geld, moenie eers daar werk dan nie, want dit lyk of hulle nie oor die mense omgee nie, maar net oor die geld!
Waar is Huis Harmon