Video: VVV in Midde-Ooste gewaar

Sosiale media is aan die gons ná ʼn vreemde vlieënde voorwerp in die Midde-Ooste afgeneem is. Die voorwerp is Donderdagaand in lande soos Israel, Syria, Iran en Jordan waargeneem. Verskeie mense het video’s en foto’s van die voorwerp op Twitter, Toutube en Facebook gelaai.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.