Video: Waterverliese skokkend

waterWaterpype wat lek het glo gelei tot waterverliese van R1,1-miljard rand in die afgelope finansiële jaar.

Dié onthulling is gemaak by ‘n simposium van die Waternavorsingskommissie wat akademici, regeringsamptenare en die privaatsektor in Pretoria bygewoon het. Hulle waarsku dat Suid-Afrika binne 20 jaar ‘n dringende watertekort gaan hê as daar nie nou aandag gegee word aan infrastruktuurprobleme nie. ‘n Tekort aan tegniese personeel en ingenieurs in die sektor bly ook ‘n probleem.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Vas Vat ·

Behalwe SARS, is daar enige ander departement in SA wat “reg” funksioneer ???

HELENA SEABORNE ·

NOU WAAR IS AL DIE VREESLIKE SLIMMES WAT REKEN HULLE KAN DIE JOBS DUN MET HULLE GEKOOPTE PAPIERE? HULLE MUT BEGIN DELIVER OF PLEK MAAK VIR IEMAND WAT WEL DIE PAPIERE OF ONDERVINDING HET OM DIT TE DUN. AI DIE APARTHEID BEINVLOED OK ALS.

Jasper ·

Ons eie jongmense moet oorsee gaan werk vir n bestaan, maar hulle voer Kubane in om die werk te doen.
Ek dink die meeste mense weet wat die problem is in ons land. Jy durf dit net nie sê nie, want dan is jy n rassis.
Dit het tyd geword om n ding op sy naam te noem.

Vas Vat ·

Die probleem is Jasper, al noem jy dit by/op die naam, niemand luister nie.Die ore is bot toe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.