Video: Watervoorsiening wek kommer

Verskeie dorpe in die land gaan gebuk onder gebrekkige watervoorsiening deur hul plaaslike owerhede. Die WNNR sê daar is beslis rede tot kommer. Die Menseregtekommissie het die afgelope twee jaar 144 klagtes ontvang wat verband hou met swak watergehalte en probleme met waterverskaffing.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.