Video: Welkom-moord: “Een van die grusaamste moorde wat ek nog gesien het”

Carmen van der Westhuizen

Carmen van der Westhuizen

Die staat het Paul Nqakalatsane se verweer dat hy Carmen van der Westhuizen uit selfverdediging doodgemaak het, uitmekaar geruk. Van der Westhuizen is op 7 Februarie in Welkom vermoor.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees ook:
Video: Welkom-moordslagoffer se man getuig
Ma van Welkom wreed vermoor

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Elize Mans ·

Hierdie moord is mos vir ons almal n bewys,dat hierdie mens wat n swarte is,nie onder n mens getel kan word nie.Daar is nie n naam,wat n mens hulle kan gee nie.
Hulle is soos n ongedierte,wat geskiet moet word.
Hulle het nie n gevoel in hulle nie.
Maar nou kry hy tronkstraf,en ons moet nog vir die bose ding sorg ook.
Hierdie,regering kan nie hierdie mense stop nie.Dit gaan net aan en aan.En dit lyk of hierdie regering hulle verlekker in ons wittes se hartseer en pyn.
Want wie kan saam met n reenboog nasie werk of wees,as ons uit gemoor word.?

Sonneblom ·

Jammer, maar Moordenaars kom in alle kleure en geure. Rassisme help hier niks en selfjustiesie ook nie…Al is dit hoe swaar vir daardie familie. My hart gaan uit na hulle.

Jasper ·

Vermink n mens uit selfverdediging en kan ook nie veel onthou nie ? Laat ek liewer stilbly voor Maroela my verwyder.

Henko ·

Aan die dame se liggaamsbou kan mens sien, sy is fyn van gestalte, hoe moes sy haarself nie net verdedig het teen so monster-moordenaar nie?

Ek verstaan verder nie waarom dit nodig was om haar 79 te steek nie???? Selfs net 1 meswond toegedien kon lei na haar (enigeen) se dood.

HY IS MONSTER en verdien die DOODSTRAF!!!

Jannie ·

Sonneblom , tot een van jou familie lede deur een van hierdie swart mismaaksels verkrag en vermoor word !!……ja , misdadigers kom in alle kleure , maar hierdie swart mismaaksels moor ons mense uit !!

Nico ·

As Andre Gouws ‘n vrou doodskiet in ‘n sluipmoord dan se julle dat hy ‘n vark is. Maar as ‘n swarte presies dieselfde doen dan is dit tipies van hulle. Julle moet onthou dat swartes ook veralgemeen. Ek weet van blankes wat in die ou SA rondgery het en swartes langs die pad in die verbygaan met ‘n sambok geslaan het. Sommer vir die lekkerte. Daardie swarte het gedoen wat julle nou ook doen, hy glo nou alle blankes is so. En dan kom vermoor hy onskuldiges. Veralgemenings kan nooit waar wees nie. Alle mense van ‘n groep kan nooit dieselfde wees nie.

Grassie ·

My kommentaar was meer gematig as die meeste ander maar is verwyder. Ek dink daardie sensor is die oom of tannie in die familie van wie niemand hou nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.