Video: Wêreld se hoogste fiets

‘n Video volg onderaan die berig. Richie Trimble, ‘n filmregisseur van Los Angeles, Kalifornië in Amerika, het die wêreld se hoogste fiets gebou.

Die fiets, ‘n Stoopidtall, is 4.4m hoog en is binne 12 ure aanmekaar gesit. Besoek sy Facebook-blad vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae