Video: Wes-Kaapse boere kom tot die redding

philadelphiaBoere in die droogtegeteisterde gebiede van Noordwes en die Noord-Kaap kan straks voor die einde van die maand reeds geldelike en voerskenkings ontvang.

Besorgde boere in die Wes-Kaap het reeds meer as 1 000 ton voerskenkings beloof.

Maroela Media het vroeër hieroor berig. Klik hier om meer te lees. 

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.