Video: Wiskunde maak steeds deure oop

skoolDie video volg onderaan die berig. Op die vooraand van die eerste wiskunde-vraestel in die matriekeksamen het ‘n groot groep Afrikaanse wiskunde-leerkragte pas in Pretoria saamgetrek.

Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, of VAW, het ‘n gesprek aangebied oor die gehalte van wiskunde-onderrig. Verskeie onderwyskenners was onder die gassprekers. Hulle sê hoewel Afrikaanse skole oor die algemeen goed vaar met algebra en meetkunde, is daar steeds uitdagings.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.