Die video volg onderaan die berig. Terwyl talle Suid-Afrikaners op hulle tande kners oor die swak wisselkoers, is nie almal mismoedig oor die dalende rand nie. Trouens, talle uitvoerders is veral nou besig om munt te slaan uit die swak geldeenheid. Die wynbedryf is een sektor wat nie kla nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.