Video: Wynmaker van die jaar gekroon

Christiaan Groenewald Foto: Julian Goldswain

Christiaan Groenewald Foto: Julian Goldswain

Die video volg onderaan die berig. Christiaan Groenewald is die naweek by ‘n glansgeleentheid by La Residence in Franschhoek as wynmaker van die jaar aangewys vir sy Arendskloof Voetspore 2011.

Organiseerders sê die kompetisie hou die plaaslike wynbedryf op sy tone.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.