Video: Zuma se lawaaierigste ondersteuner

Talle ANC-lede toon hul ondersteuning vir president Jacob Zuma by die party se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung.

CityPress het dié video opgelaai van een van sy lawaaierigste ondersteuners. Die “twee”-teken wat hy met sy vingers aandui, dui op sy ondersteuning vir Zuma om ‘n tweede termyn te dien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.