Video’s: Braaidag met fanfare gevier

braaidaySuid-Afrikaners vier Dinsdag Nasionale Erfenisdag. Dié vakansiedag het egter gou onder sommige Suid-Afrikaners, nasionaal en internasionaal, as Braaidag bekend geword. Dinsdag is die ideale dag om ietsie nuut oor die kole te gooi, van volstruis tot krokodil (wat by goeie deli’s en slaghuise beskikbaar is). Diegene wat nie so avontuurlustig is nie, kan ʼn goeie kruisskyf en boerewors probeer. Besoek gerus Maroela Media se resepteblad vir bykosse saam jou braaivleis.

The South African.com het ʼn paar van die beste braaivideo’s van YouTube uitgesoek. Hier is die top 8:

WAARSKUWING: Van die video’s mag sensitiewe lesers ontstel.

1) Barry Hilton – Ons gaan nou braai

2) Braai etiket 

3) James Braai 0027 – “Live and Let Braai”

4) Castle Lager NY

5) Braaiday – (Rebecca Black “Friday” Parody)

6) Lady Gaga Poker Face Pap en Vleis

7) Zef Braai

8) The Braai Harlem Shake

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.