Video’s: Kitsvloede saai chaos in Laeveld

CaptureDrie mense is dood nadat swaar reën kitsvloede in Mpumalanga veroorsaak het.

Die Laevelder berig dat die liggame van drie mense, insluitend ʼn 11-jarige meisie, deur polisieduikers gevind is. Talle paaie is oorstroom en reddingswerkers het glo hul hande vol. Volgens die berig is talle paaie en brûe in Krugerwildtuin ook gesluit weens die kitsvloede.

Lees meer hier.

Die video’s is deur die Laevelder op Youtube gelaai:

http://www.youtube.com/watch?v=z3sMo0jSb4Y&feature=share&list=UU9CHqjSnafKQK7L3LiqLxjA

http://youtu.be/CuPj0laNTSs

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.