Video’s: Waterval voor en na swaar reën in Jhb

Skermskoot van die video

Skermskoot van die video

Die waterval in die Walter Sisulu Botanie Tuin in Roodepoort aan die Wes-Rand sorg vir ʼn skouspel na die afgelope paar dae se swaar reën In Johannesburg.

Die Walter Sisulu Botaniese Tuin het die video op hul Facebook-blad gelaai. Onderaan die berig is ʼn video van die hoe die waterval normaalweg vloei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.