Vier blink knoetse laat aandele klim

Argieffoto

Argieffoto

Rockwell Diamonds het die afgelope drie weke vier diamantknoetse, elk met ’n massa van meer as 100 karaat, ontdek.

Sulke groot stene is baie skaars en elk miljoene dollars werd en mynmaatskappye is gelukkig as hulle twee of drie diamante van daardie grootte in ’n jaar in die hande kan kry.

Die nuus van die reuse blink klippe het boonop gesorg dat die aandeleprys van die mynmaatskappy, wat op die Johannesburgse en die Toronto aandelebeurs gelys is, met amper 70% opgeskiet het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Tokkie ·

En so steel die uitlanders en bbe steeds Suid Afrika se rykdom

Tokkie ·

Hi Maroela
Hoekom wil julle nie my kommentaar plaas nie. Is ek nie polities korrek genoeg nie?Tokkie

Jasper ·

Voordat iemand die goed breek, steel of roof moet hul dit verkoop.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.