Vier mans is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap met dwelms met ‘n straatwaarde van R1.4 miljoen aangekeer.
“Die mans is Donderdagaand in hegtenis geneem nadat die polisie hulle agtervolg het,” het lt. Livhuhani Hani, woordvoerder van die polisie in die Oos-Kaap, gesê. “Die polisie het beslag gelê op 14 sakkies met Mandrax-tablette, 10 sakkies dagga en ‘n Volkswagen sedan.”
Die mans, tussen 28 en 41 jaar oud, sal binnekort in die landdroshof in Graaff-Reinet verskyn.
Hoeveel mense se lewens het die gemors nie reeds verwoes nie?
Seg net jy kan maar kyk dis net die donker mense wat drug dealers is. Hoekom gee hulle dit nie vir hulle klein apies nie?