Vier vas na hulle glo ‘inbreker’ vermoor

Vier mense is Sondag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vermeende inbreker doodgemaak het.

Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, sê die liggaam van die 27-jarige vermeende inbreker is in ʼn drein gevind nadat hy glo by ʼn huis in die area probeer inbreek het. “Ons doen ʼn beroep op die publiek om enige kriminele aktiwiteite aan die polisie te rapporteer en toe te laat dat geregtigheid sy gang gaan.” Naicker sê die vier sal binnekort in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

HELENA SEABORNE ·

watter geregmut sy gang gaan? wat i grap. meer mense mut die mure doodskiet miskien sal hulle en die goverment dan die boodskap kry dat ons gatvol is. “inbreker” sou nie geaarsel het om hulle dood te maak as hulle hom die kans gegun het nie. ek sal so indringer ok vrek maak. en raai wie se roosbome gaan die mooiste in die dorp wees? ons is al crimevoos en almal dink dis maar net normaal. ons het flippen meer sekuriteit as die celebs in ander lande.

Robert Steyn ·

Ek stem…daar is nie geregtigheid nie.. Die vuilgoed sou nie gehuiwer het om ander seer te maak nie…

Seg Net ·

As die swartes al sien dat geregtigheid nie hier in die land toegepas word nie, hoeveel te meer moet ons as Blankes nie al vir die regering en sy gespuis nie wees nie. Niks maar niks word deur die regering meer gedoen aan enige iets in die land nie.

Marinda Hibbers Pretorius ·

GEREGTIGHEID???? Watse geregtigheid Kol J Naicker??? Hierdie barbare maak en breek net soos hul wil en die polisie kry nie veel gedoen en het blykbaar nie veel invloed op die misdadige aktiwiteite wat in ons land aangaan nie….BAIE BESLIS IS HIERDIE MISDADIGE ELEMENTE NIE BANG VIR DIE POLISIE…en wie se skuld is dit??

javr ·

Kom ek raai, die arme vermoorde vark is swart en die moordenaars wit! Daar is nie ‘n manier dat ek sal toelaat dat die polisie so outjie wegvat nie! Ek sal self met sy gal werk. My buurvrou is verlede Dinsdag geslaan, vavgebind en rondgesleep deur twee jong latte, waarvan sy een altyd kos gegee het as hy kom bedel. Wat gesteel??? ‘n duur bottle whiskey, stukkende komper en twee naaldwerk masjiene. Enige kos???? Nee! Sy is oor die 70 jaar oud!

Trippie ·

Ek gee GEEN kos, BEHALWE vir my eie volk ! Jy kan hierdie spesie NOOIT vertrou nie. Inteendeel, die kere wat ek gevra word, stel ek dit duidelik, gaan vra jou prez.

javr ·

Korrek. Ek wil ‘n bord maak en op my sypaadjie plant “Do not feed the animals” As mens na enige wild reservaat gaan is dit die eerste wat jy sien is dat jy nie die diere mag voer nie. Ek wil nie sê die ou dame het dit verdien nie maar dis wat sy gekry het vir haar barmhartigheid!

Willy ·

Laat hulle vry sodat hulle die baie goeie werk wat hulle doen ongehinderd kan doen.

Joof ·

Sodra ons onsself oorgee aan anargie, en ons geloof in reg en geregtigheid verloor, is alles verlore.
Dit is inderdaad n moeilike kwessie, maar ek, en almal in my kudde, verwerp anargie. Ons glo in die konsep van ‘Innocent until proven guilty’ If we allow that bit of civilized thinking to give way to mob justice, we are on a very wrong road indeed. I fully and utterly understand all the emotions involved. Maar is ons dan nie die toonbeeld van beskaafdheid nie?

javr ·

Jammer Joof, “proven guilty”???? Wat soek die hel in my erf behalwe…..

Anneke Louw ·

Ek stem saam met Joof. As hierdie persone skuldig bevind word, het hulle nou toegelaat dat ‘n inbreker hulle toekoms vernietig. Dit is nie hoe intelligent mense moet redeneer nie.

Baby-J ·

Daar is geen geregtigheid nie, die wet tel al hoe meer net in die guns van kriminele, dis sommer kak die, maak die goed vrek man!!! Hulle voel n fok of jy klein kinders in jou huis het of nie, ek n potlood skets kry wat besig is om by my huis in te breek maak ek hom op die spot vrek, voor hy my of my familie skade doen of seer maak, het voorheen een van hulle gevang in my erf en cops gebel, wat se hulle vir my, hulle kan hom nie arresteer nie want hy het niemand seer gemaak of in gebreek nie, hulle laat hom voor ons gaan!! Slegte etters!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.