Lees ook: Vermiste seuntjie gevind
Marco van Staden, ʼn vierjarige seuntjie, het Woensdagmiddag in Elandia in Klerksdorp vermis geraak.
Hy het ʼn strepiesbroek aangehad sonder ʼn hempie.
Enigiemand met meer inligting word versoek om 078 334 6651 te skakel of om met die polisiestasie in Klerksdorp in verbinding te tree.
Dis so hartseer om altyd in di koerante of tv te sien van kinders wat verdwyn ek dink aan di ouers hoop jul kry jul seun
Hy is gevind volgens Sunette Bridges op FB x
Aan al die mense wat vanag help soek het na Marco wil ek net uit die diepste van my hart baie dankie se vir al julle moeite, tyd en energie! Dit het so so baie vir ons beteken!!!! Ek is so dankbaar hy is veilig, en so verheug in ons medemens….Baie baie dankie. Annelize (Marco se mamma!!!!)