Vierjarige sterf in huisbrand

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Vierjarige dogtertjie het doodgebrand in haar huis in Jansenville in die Oos-Kaap, het die polisie Maandag gesê.

“Die dogtertjie en haar grootouers het in die huis gelê en slaap toe die brand Saterdag uitgebreek het,” het kapt. Rochelle Carelse, woordvoerder van die polisie, gesê. “Toe die brand uitgebreek het, het die oupa en ouma wakker geword en die vlamme gesien. Hulle kon ontsnap, maar kon nie hul kleinkind red nie.”

Carelse sê die oorsaak van die brand is nog nie duidelik nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Amy ·

Seker maar weer ‘n kers wat omgeval het? Of dalk onwettige elketrisiteit verbindings???

Enid van Vollenstee ·

Tragiese dood, rus in vrede kleine dogtertjie!!! Dankie Heer dit was nie my kleinkind nie, want al sou ek 100% gebrand het sou ek alles in my vermoë gedoen het om haar te red.

Madelein Jooste ·

Weet jy mense soos julle maak mens siek…. Het julle al vir een oomblik gedink dat dai familie ook dalk hier lees…. As julle nog nie self deur so iets is nie bly eerder net stil of se sterkte aan hierdie mense wat nooit weer dai dogtertjie gaan sien nie…. Of bid vir hulle vir die Genade van Bo en terwyl jy dit doen gaan op jou kniee en se Dankie Here dat so iets my nog nooit oorgekom het nie…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.