Viëtnam gaan self gif vir teregstellings vervaardig

Viëtnam, waar sowat 500 mense in die dodesel wag om tereggestel te word, gaan nou self die gif vir dodelike inspuitings vervaardig.

Europese lande, wat self die doodstraf afgeskaf het, wil nie die gif daarvoor verkoop nie. Viëtnam het voorheen sy teregstellings deur ‘n vuurpeleton behartig. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.