Vlieënier ernstig beseer na heli neerstort

Foto: ER24

Foto: ER24

ʼn Vlieënier is ernstig beseer nadat sy Robinson R22-helikopter Saterdag in Midrand neergestort het.

Volgens paramedici van ER24 het die helikopter van Buccleuch na Midrand gevlieg toe dit naby die R101 in Waterval neergestort het. Die vlieënier was die enigste insittende en het ernstige beserings opgedoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.