Vrou dood toe boom op kar val

Foto: ER24

‘n Vrou is Vrydag in Roodepoort, wes van Johannesburg, dood toe ‘n gebrande boom op haar motor geval het.

“Die vrou het in Robert Broom-rylaan in Roodekrans gery toe die boom op haar motor geval het,” het Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, gesê. “Sy was binne die motor vasgekeer. Toe paramedici haar uithaal het hulle kunsmatige asemhaling toegedien, maar sy is op die toneel dood.”

Volgens Jackson wil dit voorkom of ‘n veldbrand in die gebied die laer gedeelte van die boom deurgebrand het en die boom daarom omgeval het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Trippie ·

So ken nie een van ons die dag en die uur nie.

Nou wonder ek, hoe het die veldbrand ontstaan.

Sarie Barnard ·

RIP. Wat is dit met verskynsel in die middel vd foto-regs bo die motor. As mens die foto vergroot sien jy duidelik ñ gesig in die foto. OMW!

Trippie ·

Noudat jy die aandag daarop gevestig het, sien ek dit ook. Nou verbeel ek my selfs ek sien ‘n donkie, of iets net links daarvan.

Ivor ·

Like an angel … or depends what you smoke Double Vision queen …

Fill my eyes with that double vision
No disguise for that double vision
Ooh, when it gets through to me, it’s always new to me
My double vision gets the best of me

Foreigner.

Trippie ·

Playing with the queen of hearts,
knowing it ain’t really smart …

***

Smoke on the water, fire in the sky.

Ivor ·

Aye little drama queen
From here to San Francisco
Everyone’s drama queen
I think she’s going psycho

Daddy’s little bundle of joy
Out of a magazine
Everyone’s drama queen
Is old enough to bleed now …

… Green Day…

Izak ·

@Sarie. Die foto is tien teen een vanuit ‘n gebou geneem met refleksies in die venster. Tragiese berig wel. Hartseer

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.