Vrou glo deur haar suster vermoor

mes1-225x225ʼn 22-jarige is vrou is dood nadat sy glo deur haar suster met ʼn kombuismes gesteek is in Ikageng naby Potchefstroom in Noordwes.

Sers. Kealebog Molale, woordvoerder van die polisie, sê die susters het glo Saterdagoggend in ʼn geveg betrokke geraak waarna die 26-jarige suster haar jonger suster met die mes gesteek het. Die jonger suster is hospitaal toe geneem vir behandeling maar is kort hierna oorlede. Die verdagte is in hegtenis geneem en sal binnekort in die Potchefstroom-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Ria Maritz ·

Ek was al vir beide my sussies kwaad, maar genade, nog nooit gedink om een van hulle te vermoor nie.

Justi ·

Uiters barbaars! Moet mense alles met geweld en moord probeer uitsorteer? Waar is hul redenasie vermoe heen?
Uhmm, dalk gaan dit ook op die apartheid era blameer word soos so baie ander nonsens?

bushy ·

crime prevention, daar moet net n paar kwaad sisters in die parlement kom

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.