Vrou jok oor kind se ontvoering

ʼn Vrou van Kaapstad is Donderdag skuldig bevind dat sy valslik haar kind se ontvoering aangemeld het om sodoende die losprysgeld te bekom.

Kateryna Karpovska (39), oorspronklik van Oekraïne, is in die Belville handelsmisdaadhof op drie klagtes van bedrog ten bedrae van R4 miljoen skuldig bevind. Karpovska het glo haar vriende oortuig om geld in te samel om haar seun se losprys te betaal. Sy sal na verwagting op 2 April gevonnis word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.