Vrou kritiek ná sy van fiets af val

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 53-jarige vrou van Alberton is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Woensdag van ʼn fiets af geval het.

Santi Steinmann, ʼn woordvoerder van Netcare 911, het gesê dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie, maar die vrou het verskeie beserings opgedoen en moes met ʼn helikopter na ʼn nabygeleë hospitaal geneem word vir verdere behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.