Vrou sterf in KZN-vliegtuigongeluk

‘n Vrou is dood en ‘n man beseer toe hul vliegtuig Sondagoggend by Margate-lughawe in KwaZulu-Natal neergestort het.

Chris Botha, woordvoerder vir Netcare911 sê die vliegtuig het kort ná hul opgestyg het, neergestort. Die vrou is op die toneel dood em die man is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem. Beide is van Pinetown. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.