Vrou van selfmoord gered, toe verkrag

Die dam waar die voorval plaasgevind het. Foto: Google Maps

Die dam waar die voorval plaasgevind het. Foto: Google Maps

ʼn Man is Sondag, sowat ʼn maand nadat hy ʼn vrou wat glo selfmoord wou pleeg gered maar daarna verkrag het, in hegtenis geneem.

LookLocal Kempton Park het Dinsdag berig die selfmoord- en verkragtingvoorval het op 8 Augustus by ʼn klein dam in Van Riebeeckpark in Kempton Park, Gauteng, plaasgevind.

Konst. Sharon Mahamba, ʼn woordvoerder van die Sebenza-polisiestasie, het gesê die vrou is omstreeks 06:30 na die dam glo met die voorwendsel om selfmoord te pleeg. “Die vrou het in die dam in geloop en wou haarself verdrink,” het Mahamba aan LookLocal gesê.

Mahamba het gesê twee mans wat verby die dam gestap het, het haar gesien en uit die dam gered. “Een van die mans het haar toe verkrag. Ná die daad het hy vir haar drie piesangs en ʼn koeldrank gegee.”

Die twee mans het haar selfoon gegryp en weggehardloop. Die vrou het ná die voorval ʼn saak van verkragting en diefstal by die Sebenza-polisiestasie gaan oopmaak.

Volgens Mahamba is die 25-jarige verdagte Sondag in hegtenis geneem nadat die slagoffer haar vriendin in Edleen besoek het, en die verdagte in Besembosstraat sien loop het. Sy het dadelik die polisie gebel wat die man in die gebied in hegtenis geneem het.

Bron: LookLocal Kempton Park

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Willy ·

So die stuk skuim het haar net gered om te verkrag! Hierdie nasie sal en wil ek nie verstaan nie.

Tante Afrikana ·

Is daar nog laagtes oor om te bereik vir hierdie barbare.??….Net sodra ek dink ek kan nie meer geskok word nie….

Jacobus ·

Dis nou ondankbaar, hy red haar lewe, gee haar n skokbehandeling en vrugte. Sy is intussen lewendig. Haar waardering..mmm..

Waaksaam ·

hulle moet my eerder vermoor as verkrag, dankie.

en toe gee die een apie vir die ander piesangs as troos prys … of is dit betaling ? O nee Pokkit, rerig !

vuurvreter ·

Dis bad mense. Hulle doen elke dag iets vreemder as die hel self. Glo my dis erger as slang k..k. die pokken gemors.

Waaksaam ·

kan jy die depressie imagine wat sy nou gaan los slaan ? …. glo nie sy gaan weer die dam oorweeg as uitkoms nie !

JAVR ·

Moet maar polse kou met die “gums” dit kan sy darem in die kamer doen waar niemand haar weer kan bykom nie. Ek is nie simpatiek met mense wat selfmoord neigings het nie want dis selfsugtig! Maar dink nie sy het verdien om verkrag te word nie! Tipies nê!

Waaksaam ·

hahaha met haar gums se jy … ja, geen vrou verdien om verkrag te word nie … maak nie saak hoe die koppie aankap nie ;-)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.