Vyf ontsnaptes steeds op vrye voet

Argieffoto

Vyf van die sewe gevangenes wat Vrydagaand uit die Harrismith-tronk ontsnap het, is steeds op vrye voet.

“Niemand is tot dusver aangekeer nie,” het Grace Molatedi, adjunk streekskommissaris van die departement van korrektiewe dienste, gesê. “Die vyf ontsnaptes is steeds op vrye voet en ons is op soek na hulle.”

Die groep het Vrydagaand ontsnap. Twee van hulle is Saterdag aangekeer. Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.