Vyf swakste Afrikaanse musiekvideo’s aangewys

Die vermaaklikheidsmediagroep, Channel 24, het Donderdag hul lys van die top vyf swakste Afrikaanse musiekvideo’s gepubliseer.

Channel 24 berig hulle glo mense sal saamstem dat dit deesdae te maklik is om musiekvideo’s te maak. “Al ooit ʼn video gesien wat jou laat sidder? Wel ons het al te veel hiervan gesien en besluit om ʼn paar van die swakste Afrikaanse musiekvideo’s wat al ooit vervaardig is, met julle te deel. En by swakste bedoel ons die hele pakket, van die liedjie tot by die konsep en kamerawerk,” skryf Channel 24.

Voor hulle die lys bekendmaak skryf hulle: “So, as julle klaar diep uit julle mae gelag het, julle kake van die vloer opgetel en klaar julle koppe geskud het, bly die enigste vraag oor, ‘HOEKOM?!’”

Hier volg hul lys:

5. Chrizaan – Lollipop

4. Hannes – ‘n Ster vir my

3. Sussie Wie – Groot Voël Paradys

2. Natasha – Boe Ba Bokkie

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=ZnpS_n12kjA

1. Dirk van der Westhuizen – Supercool (Gangnam Style)

http://youtu.be/RQdAzURUj-0

Bron: Channel 24

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

56 Kommentare

@RuanHaHa ·

Ek weet nie of ek wil lag, of wil huil nie, dalk so bietjie van altwee

Kobus van Rooyen ·

Elke liewe Jan rap en sy maat is mos deesdae ‘n sanger. Elke ander Fanie met ‘n kamera kan mos ‘n video opneem.. Ek kan dit nie meer hanteer nie. Daar gaan ‘n tyd kom wat ek my speelgoed uit die kot gaan gooi en een of almal van hierdie mense fisies aanrand.

Die 5de video is so ge ‘autotune” dat ek nie kan hoor of die poplap sing of deur ‘n platespeler getrek word nie..

Die Hannes karakter in die 4de video is duidelik pedofielies van aard, en niemand moet naby aan hom kom nie.

Video nommer 3 is ‘n vir my vreemd want ek het nie geweet sommige lesbiese vroue se orale fiksasies is nog so prominent nie..

Video 2 is natuurlik ons eie weergawe van “Call Me Maybe” net kakker en ek wil haar kop in daai Ford se enjinkap toeknyp en met haar deur die bos ry..

Dirk is natuurlik die kampioen hier en hierdie artikel het hom en sy verteenwoordigers forseer om die video privaat te maak.. Vir dit se ek baie dankie aan Maroela media. Ou Dirkie seun.. Daai video is nou weg maar jy het geskiedenis gemaak en jy sal vir altyd een van die swakste videos in die geskiedenis van SA musiek onder jou naam he.

Lekker!

andre van blommestein ·

Ag regtig, om te sugureer dat Hannes ‘n pedofiel is. Wie is jy en waar kom jy vandaan. Jy kan kommentaar lewer op die lied en die gehalte van die video,dis al. Die man het ‘n vrou en kinders,dink jy daaraan voor jy sulke kak kwytraak. Ten minste het hy die bols om ‘n droom na te streef en te doen, en o ja smaak verskil. Dit staan jou vry om my te kontak en voor my mense se karakter aan te val dan help ek jou om jou speelgoed uit jou kot te gooi sodat jy as volwasse mens sindelike kommentaar kan lewer. Ek weet ook nie waar krap hulle die video uit nie, die oorspronklike wat ek gesien het is ten minste gesinkroniseer. – en nee ek is nie per sè ‘n Hannes musiek aanhanger nie.

Kobus van Rooyen ·

Andre, ek is al meer as 10 jaar in die musiekbedryf en werk saam met van SA se top kunstenaars. Ek reis wereldwyd en musiek is my lewe. Ek sorg dat ordentlike, talentvolle mense ‘n lewe maak uit hulle drome. So dis wie ek is.

Hierdie is swak in alle opsigte. As dit enige iemand se smaak is moet hulle hulle koppe laat lees.

As jy wil opgewerk raak oor my kommentaar is dit jou reg, maar dalk moet jy my nie so ernstig opvat nie..

My kommentaar is geskryf met ‘n inslag wat jy duidelik nie verstaan nie.

Natuurlik is Hannes in alle waarskynlikheid nie ‘n pedofiel nie, maar die video doen hom nie enige gunste nie.

Maar net as ‘n bylaag, baie mans wat vrouens en kinders het is al aangekla en skuldig bevind van goed soos kindermolestering. Net omdat jy ‘n vrou en kinders het beteken nie jy kan nie ‘n pedofiel wees nie.

Hierdie is die internet en as mense hulself hier blootstel moet hulle weet wat die implikasies daarvan is.

Geniet jou dag.

Jannie ·

“Autotune” – Mmm… Wys my een sangers of een producer wat NIE auto-tuning en FX op vocals gebruik nie. Die beste van die bestes se vocals word gedokter. Ek hoor elke liewe liriek en smaak Lollipop stukkend! Dit beteken allermins dat ander hulle koppe moet laat lees. Dit beteken wel dat hulle die reg uitoefen om ‘n ander musieksmaak as ander te hê. Ten minste leef hierdie kunstenaars hulle passie en drome uit – hulle verdien op ‘n eerlike wyse hulle brood en botter. Kunstenaars wat KAN sing sal altyd ordentlike bookings kry. Duidelik doen Chrizaan en kie iets reg! Sy is besig en haar loopbaan is sterk op dreef. Deesdae is elke tweede ou wat ‘n selfoon en ‘n laptop met internet besit ‘n agent…

Kobus van Rooyen ·

Jannie

Daar is baie vervaardigers en kunstenaars wat nie auto tune gebruik nie. Daar is ook ‘n massiewe verskil tussen effekte wat waarde byvoeg tot ‘n kunstenaar se stem en auto tune. As jy al ooit enigsins in ‘n klankateljee was sou jy dit geweet het. Autotune is bloot daar om mense wat vals is se opnames tot binne bereik van aanvaarbare luisterbaarheid te trek.

Leef hierdie mense hulle drome en passies uit? Ja. Het hulle die reg om dit te doen? Ja. Mag mense frases “Ek smaak dit stukkend” gebruik? Ja.

Maar hierdie “musiek” is nie almal se koppie tee nie en dit is my volle reg om dit te kritiseer en aan te vat.

En nee, Jannie, jy is verkeerd. Kunstenaars wat kan sing kan nie altyd ordentlike besprekings kry nie, omdat daar mense soos jy bestaan wat dink boktos soos hierdie is ordentlike musiek.

Maar ja, hulle doen iets “reg”. Hulle gee mense soos jy, breinlose, onoorspronklike, swak opgeneemde samevlegsels van Casio klankies en flou lirieke en versprei dit deur ‘n blonde poppie na wie se optredes mense toe gaan want dit is “trots afrikaans”..

Maar wie is ek om te praat? Soos jy so onopsigtelik suggereer is ek net nog ‘n agent.. Ek klap vir jou hande vir die daai stukkie digitale vernuf hoor. Goeie werk!

So luister maar na jou Chrizaan en ek seker jy en jou regter hand sal haar vir nog lank “stukkend smaak”.

Baas de Beer ·

Ek wag nou vir jagse boerseuns om my aan te val op daai boe bah bekkie bokkie baybee video…
My kommentaar was net die girl regtig aan idols moet gaan deelneem sodat iemand in haar gesig vir haar kan sê sy kan nie sing nie.

Die ironie is dat Chrizaan actually moer nice kan sing, maar haar om een of ander rede (en ek is nou diplomaties) word haar talent nie reg aangewend nie.

Een video wat hier mis, is daai andre bra wat sing van sy taal taal taal taaltaal. Stix, het jy dit nie ook gefeature nie?

Kobus van Rooyen ·

Kan Chrizaan sing? Ek kan dit nie hoor onder al die autotune nie..

Die ergste vir my is die mense wat hierdie mense verdedig.

Maar etters soos hierdie is wat dit vir my moeilik maak om vir my kunstenaars ordentlike besprekings te kry.

KARIEN VISAGIE ·

EK IS N GROOT FAN VAN CHRIZAAN , HIER IS DIE LINK NA DIE RES VAN HAAR SONGS WAT JY KAN DOWNLOAD OP iTunes. Hierdie musiek video is op haar vorige album wat 2011 uitgekom het en niemand het toe iets lelik oor dit gese nie.
https://itunes.apple.com/za/album/belowe-my/id633469324

KOBUS?? WIE IS JOU TOP KUNSTENAARS VIR WIE JY BESPREKINGS DOEN?
ONS WIL GRAAG HOOR HOE KLINK HULLE?

PS, AS EK N TOP KUNSTENAAR SOOS RAY DYLAN WAS EN JY WAS MY MANAGER HET EK JOU GEFIRE OMDAT JY SO VIESLIK PRAAT VAN ANDER KUNSTENAARS

Kobus van Rooyen ·

Karien, gaan kyk na http://www.southernpulse.co.za en dan sal jy sien.

Ek werk saam met Winterstasie, Glaskas, Spoegwolf en ek het al saam met baie ander kunstenaars gewerk wat verdien om ‘n lewe te maak uit musiek.

Die mense saam met wie ek werk, werk saam met my vir ‘n rede.

Ek is goed met wat ek doen en ek ken die musiekbedryf.

jy het die volste reg om na hierdie kak te luister, en dit is ook jou demokratiese reg om hierdie mense te verdedig. Maar dit is my demokratiese reg om hulle te kritiseer. En ek sal.

Jy kan my maar moet probeer sleg voel oor wat ek kwyt raak, maar ek het al baie leliker dinge oor “kunstenaars” gespu en ek is nie bang om vir mense in hulle gesigte te vertel wat ek dink nie.

Dankie vir die links na Zaantjie se ander mors van digitale spasie toe, maar ek gaan verseker nie my tyd verder mors nie.

Thumbs up vir die goeie bemarking.

Milandré van Lill ·

Ek dink julle het Berril von Amburg se “Wil jy of wil jy nie” vergeet!

Liaan ·

Hoe het ek dit met jou! NEEEEEE! Daai song moes hier op 1 gewees het! Pateties!

Anton J Jansen ·

Die vraag hier: is dit slegs swak video’s of sluit dit swak sangers in? Die meeste van hierdie video’s is beslis nie iets om oor huis toe te skryf nie, maar as dit kom by sang, musiektalent en lirieke, wen Hannes loshande. Ek dink hy’t ‘n baie goeie stem…

Jonnie van Boston ·

Chrizaan is dik hot.smaak haar lipness stukkend.ek verkoop klein kaas pastytjies op die side vir pahties. tjek my op gumtree. volgraan en lowe vat.en ook Soya en Mielie meel popcorn flavoured waterskilpad stertjies

Spanner van der Merwe ·

Hannes het so n mooi hardlywige uitdrukking op sy gesig. ek gaan nou nie enige suggestiewe aanduidings maak nie , maar sekere van die mense op die lys kan hul gebruik om skaap mee te jaag op die plaas.

Natasha, ek smaak jou bobbejaantang, en Chrizaan, jyt n lekker ‘coil pack”

Vrede
Spanner Gouws
Boekhoudskloof

andre van blommestein ·

Dankie Jannie en Karen. I rest my case you honour.

Christo Gerlach ·

Ek dink die soort ‘toekenning’ kan as pret gesien word, maar ‘n mens moet net seker maak dat die sogenaamde beoordelaars hulle storie ken! Die Sussie Wie? musiekvideo is byvoorbeeld na my mening ‘n ‘SWAK’ musiekvideo nie – dis duidelik en sonder enige pretensie ‘n enorme opstuur van die liedjie, en die sangeres self wat met haarself die spot dryf! (Sy is terloops ‘n baie goeie sangeres en baie van haar kritici sal verbaas wees as hulle haar op die verhoog sien – baie goeie stem en repertoire !) Na my mening is daar baie ander musiekvideos wat met veel meer pretensie aanmekaar geslaan is wat miskien op die lys tuishoort, En ek praat onder korreksie, maar ek dink amper Sussie Wie? het ‘n groot gevolg op You Tube?

Tina Venter ·

Dit is vir my baie pateties hoe jul almal aangaan, nou wil mens weet hoekom Suid-Afrika is wat dit is, maar dit is mense soos jul wat dit so maak. Dirk van der Westhuizen is ‘n wonderlike persoon met ‘n stem van goud elke keer as hy sing kry ek hoendervleis van kop tot tone sy stem raak my diep in my siel, ja die video is dalk nie goed nie, maar wie gee jul die reg om sy persoonlikheid en mens wees aan te val, dit nie reg en baie oneties. Dit is tye soos hierdie wat my hart seer word en ek wonder wat van die mensdom gaan word, want daar niks mooi meer nie, elke dag sien ek net lelik en hoor ek net lelik. Vergewe ons as mens Here want ons is swak.

Carin ·

daar is niks vout met Chrizaan se muskie video nie , dis baie beter as paar van die ander videos , soos waar n nagemaakte donkie op n fiets ry … not nice …. ek Love Lolipop en meeste van my vriende ook… Chrizaan is n Amazing mens en ek glo nie dat enige iets haar onder sal kry nie…. @Chrizaan, hou so aan met die goeie werk kan nie wag om jou volgende video te sien nie….

XXX

Carin ·

daar is niks vout met Chrizaan se musiek video nie , dis baie beter as paar van die ander videos , soos waar n nagemaakte donkie op n fiets ry … not nice …. ek Love Lolipop en meeste van my vriende ook… Chrizaan is n Amazing mens en ek glo nie dat enige iets haar onder sal kry nie…. @Chrizaan, hou so aan met die goeie werk kan nie wag om jou volgende video te sien nie….

XXX

Piet "Kokkie" Gouws ·

Dirk se stem is goud ja, Plated Gold!!!
chrizaan se stem sal pas by hannes se gesig.

maar overall is alles kwaai.
smaak dit stukkend en smaak die suid afrikaner vibez

KARIEN VISAGIE ·

PIET DIE KOKKIE GESIG (EK IS EERLIK) EN KOBUS DIE UNFAMOUS MUSIC SOMETHING (EK IS EERLIK):

Onthou baie mooi dis ‘n lewer kommentaar blad.
Net soos wat julle hierdie mense so lekker oor lag en slegse, dis reg!

Dis waarvoor hierdie blad hier is! GAAN AAN DIS MOS LEKKER
SO KOM ONS GAAN AAN.
MOENIE NOU MY FUN SPOIL NIE!!

Yvonne ·

Ek moet erken, ekt nie eens een van daardie musiekvideos oopgemaak nie en gekyk nie. Ek spring direk na die comments toe, want Afrikaans is darem net ‘n lekker taal om iemand in sleg te se. Viva Afrikaans!

Kobus van Rooyen ·

Dit is werklik waar die stukkies goud hulsef onthul.

KARIEN VISAGIE ·

KOBUS. Feel free to lick a tree. Vir mense soos jy en veral PIET DIE KOKKIE GOUWS gesig.
ons kan die hele jaar so sit en gesels oor die en daai. Dis afterall n ”lewer jou kommentaar” blad. so geniet dit =) Dis mos lekker om slegte goed te se van mense….dit laat mense soos julle beter voel oor julle onvolmaakte lewens……..boo-ya.

KARIEN VISAGIE ·

Ag stix,wil jy ook nou aandag he?
Kry jy nie genoeg met jou simpel blaadjie ”gevaarlik” of watokal dit is.?
Tenminste kan ek die woord ”Hemel” met trots gebruik.

In jou Vuilbek is daar nie plek vir so woord nie.
Jys ook maar n ou klein parmantige dingetjie he?
hehehehehe

Kobus van Rooyen ·

Karien, jy kan “hemel” en “jesus” gebruik soveel as wat jy wil. Dit maak nie van jou ‘n beter mens nie.

Jy is skeinheilig. Ek en Stix is ten minste eerlik.

Stix ·

@Karien: Eendag wanneer ek voor God staan sal ek darem kan sê: “Tenminste was ek straight met Jou.”

Jy gaan maar moet verduidelik hoekom jy so skynheilig was en hoekom jy gedink het jou vuil bek is beter as my vuil bek.

KARIEN VISAGIE ·

O EN KOBUS,DAAR IS DEFNITIEF IETS FOUT MET JOU OE!!

Ekt NET die woord ”HEMEL” gebruik…..
watte hel man??

Hoe gouer julle besef dat dit wat jy UITDEEL moet jy kan ONTVANG ook, HOE BETER.

Kobus van Rooyen ·

Geagte mense

Hiermee vra ek nederig omverskoning dat ek die kunstenaars so sleg gese het en sulke ongelooflike slegte taal gebruik het. Ek is eindlik n baie nice mens wat maar net in die gopse van die land groot geword het en kan nie altyd onthou hoe om ordentlik te wees nie.

Ek het my woedde op die kunstenaars uit gehaal in n oomblik van swakheid na ek 5L papsak in die parkie gaan uit drink het omdat iemand n truin op my stoep gestop het en al my wasgoed vuil gesmeer het wat ek op die truinspoor gegooi het om droog te word.

So ek vra dat julle asb als vergeet wat ek gese het van die kunstenaars want hulle verdien dit nie.

Indien iemand my wil kontak stuur asb n epos na [email protected]

Groette

KARIEN VISAGIE ·

Dit is neh.

Jyt so baie te se gehad nou nou….
Nous jou bek lekker stil!!!

whahahahahahahahaha

Piet "Kokkie" Gouws ·

kobus ek stem saam met jou.nou word ek en jy sleg gese?dis tog waarvoor die blad hier is.gesonde kritiek.

die mense moet eerder engineurs of dokters of kwakkies geraak het.my stuss.

mail my by [email protected] vir enige verdere navrae.

hannes het wel n mooi ernstige smile.
kan ons meer KOMMENTAAR kry en vra wat die ander dink/drink?

o Eff
Kokkie Out
Dalmaspas

KARIEN VISAGIE ·

Ja PIET DIE KOKKIE GESIG.Dalk moes jy ‘n joernalis of skrywer geword het hhhmmmmm??

whahahahahahahahahaha

KARIEN VISAGIE ·

Nee PIET DIE KOKKIE GESIG. WAT IS FOUT MET JOU GESIG?…

WAIT FOR IT…..

WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

Koos Dewis Visagie ·

ja n paar lekker wilde katte. en ek gebruik die woord “kat”, want as hulle sing klink dit nes n kat wat kraam. Chrizaan is lekker, maar daars net een liekie wat sy moet sing en dis die stil speeliekie

pu55hare

KARIEN VISAGIE ·

@WILLEM

WHAHAHAHAHAH!

MMMMMM IS JY NIE DALK FAMILIE VAN GERT VAN ROOYEN NIE?

OH YEAH!!!
HAHAHAHAHAHA

Stix ·

Karien Visagie het met haar onnoselheid nou veroorsaak dat hierdie gesprek my verveel.

Herman Gouws ·

Sjoe – hierdie is puik, regdeur, Kom ek begin: Chrizaan lry almal in die mood met haar haar high-profile makeup, candyshop oulegging in ‘n studio, met vera die vere wat hul iewers voor ‘n waaier gooi. Ek hou veral van die Alice in wonderland outfit en die lirieke laat van ons bese afrikaanse digters na mamparras lyk. Absoluut pyik!

Dan Hannes – met ‘n setting, waarskynlik ‘n ryk oom se gasteplaas wat hy verniet vir ou Hannie laat gebruik het, en gou vinnig voor ‘n low budget troue geneem is – sonder enige gaste of iemand naby, waarskynlik was hul nog almal in die kapel: Heel eerstens is dit daai kopknik, die ‘pinkeyes’ en die dramatiese kopwegdraai en terug na die kamera toe, met daai oge van hom wat so nou en dan groot oop is en dan weer half toe – ons vergewe hom heeltemal daarvoor want hy het waarskynlik ‘n paar kelkies by die troue gebuit vir die senuwees om voor die kamera te verskyn…en vandaar die resultaat van ‘n dronk Eddie Eksteen/Steve Buschemi/dracula kruising…..come to think of it, dalk was fit volmaan en ou Hannie het almal opgevreet tydens die onthaal. doen so voort Hannes – ek dink standcup comedian sal jou even nog meer populer laat word, ek het lanklaasso lekker gelag.

Nommer 3: O f…! is al wat ek kan se. Kyk ek wonder waar kry mens so ‘n klomp volwassenes wat geluk hul name meer gat wil maak as Jurie en Paticia saam……Die video is so’ k.. dat ek liewer niks verder gaan se nie – hopelik het nie eers ouma die cd’s gekoop nie.

Nommer 2: Natasha – En ek het gedog dit kan nie erger gaan nie….eerstens is die hillbilly wat jou boyfriend speel waarskynlik familie, iets soos ‘n neef of selfs broer. Die video is ook te erg om verder oor te praat

Nommer 1: Dirk – nee wat Dirk was vir my minder erg as die res – hy en ou hannie is al wat so effens kan sing….maar die video’s?? Oh well – ek gaan nou i warm bad vat, drie bottels wyn drink en myself aan die slaap huil nadat ek hierdie k… gekyk het.

Papilon ·

duidelik het jy nog nie Boermeisies rule van Rea Le Roux beleef – daai is nou rubbish van n blond met n skril stemmetjie, n klein broekie en n flooze wannabe craze

Gielie "Gal Blaas" Gouws ·

Dis nou rerig n bank khaak.ek stem saam met kokkerman en die res.maar zaantjies is lekker.en gert se hol en en tant miems ook

Koffiemeel Nuadê ·

snaakse ding, na dae se denke en kwansuise maupilasies het ek besef dat “sussie wie?” die regte kandidaat is vir die grootvoel paradys jol.kyk, as ek luister na die estrogeen te kort en die borrelende oordondering van testostoroon aan haar stem dan is daar nie n beter karakter vir die wol jol as sy, of is dit moontlik n hy nie.

Gordynie Geldenhuis ( Gebore Koffiemeel Naude)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.