Vyf vas oor perlemoen

Argieffoto

Argieffoto

Vyf mans is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat perlemoen ter waarde van nagenoeg R1,5 miljoen in hul besit gevind is.

Elvis Mahote, woordvoerder van die polisie, sê hulle het ‘n wenk ontvang waarna hulle ‘n kosfabriek in Atlantis deursoek het. Mahote sê die polisie het 18 676 perlemoenstukke sowel as kreef in ‘n agterkamer in die fabriek gevind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.