Waterkloof-2 amptelik weer agter tralies

Argieffoto

Argieffoto

Reinach Tiedt en Gert van Schalkwyk, twee van die sogenaamde Watekloof-4, is weer agter tralies by die Zonderwater-gevangenis naby Cullinan in Pretoria.

Die departement van korrektiewe dienste het Maandag bevestig die twee het omstreeks 12:30 daar opgedaag om weer opgeneem te word, nadat hulle vir byna twee jaar onder huisarres was.

Die twee dien tans ʼn 12 jaar vonnis uit saam met Christoff Becker en Frikkie du Preez. Hulle is in Januarie 2005 skuldig bevind aan die moord van ʼn man wat hulle in 2001 in ʼn park in Pretoria doodgeslaan het.

Lees ook:
Waterkloof-2 moet vandag terug tronk toe
Waterkloof-2 moet terug tronk toe
Twee van Waterkloof-4 gaan appelleer
Twee van Waterkloof-vier moet terug tronk toe
Minister: ‘Waterkloof twee kan nie teruggaan tronk toe nie’
Paroolraad geskors oor vrylating van twee van Waterkloof-vier
Hof verwerp appélaansoek oor twee van “Waterkloof-vier”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Somerset Morkel ·

Mens twyfel nie dat hulle in die tronk moet wees nie, want die ander twee sit nog die heeltyd, maar hoe het dit gebeur?
Dit het waarskynlik-vermoedelik met swak administrasie en ongekoordineerde besluitneming binne ‘Gedisorenteerde Dienste’ te doen.
Of is daar iemand in die media wat meer detail het as dat mens daaroor moet spekuleer?
Hoe gaan daar nou regverdiglik bepaal word hoeveel van hul vonnis hul utgedien het i.vgl.m. die ander twee wat die heeltyd in die tronk was en nie die ‘voorreg’ van huisarres gehad het nie?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.