Weerdiens voorspel nóg haelstorms

donderdag weer Die Suid-Afrikaanse Weerburo het weer erge donderstorms met groot haelstene en stormsterkte winde in ses provinsies van die land voorspel vir Donderdagmiddag.

Die provinsies wat hierdeur geraak word, is Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, die oostelike gedeelte van die Oos-Kaap, die oostelike gedeelte van Noordwes en sommige gedeeltes van KwaZulu-Natal. Swaar reënval kan in die noorde van KwaZulu-Natal verwag word.

Lees ook:
SA Weerburo verwag haelstorms en stormwinde
Foto’s: Erge haelstorm tref Secunda

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.