Welkom-sakeman glo met onwettige sigarette betrap

Argieffoto

ʼn Sakeman van Welkom is Vrydag in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette ter waarde van sowat R300 000.

“Sakeondernemings is in Welkom se middestad besoek. Die polisie het op onwettige sigarette op dié perseel afgekom,” het kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die Vrystaatse polisie gesê. Indien die man skuldig bevind word, kan hy ʼn boete van sowat R1 miljoen of vyf jaar tronkstraf opgelê word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.