100 000 ontruim tydens Maleisië-vloede

Vloede by Terengganu in Maleisië Foto: Aerodyne Geospacial

Vloede by Terengganu in Maleisië Foto: Aerodyne Geospacial

Meer as 100 000 mense is in die noordelike dele van Maleisië ontruim na die land se ergste vloede in dekades.

Eerste minister Najib Razak het gesê die vlakke van die vloedwater en slegte weer bemoeilik boonop die reddingspogings, berig ABC News.

Buitelandse toeriste word ook met bote en helikopters gered en ontruim.

Lees meer: ABC News, Asia One, Telegraph

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.