
Foto: Sigmalive.com
Twaalf mense is op Lesbos in Griekeland in hegtenis geneem in verband met beweerde vervalste identiteitsdokumente vir vlugtelinge.
Nege persone van Pakistan en drie persone van Griekeland is in hegtenis geneem, het plaaslike media berig.
Die polisie het glo beslag gelê op vervalste stempels, dokumente 23 selfone en €1 500.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Griekeland moes nooit tot die EU toegelaat gewees het nie. Al Europa se problems het daar begin.
Dit blyk die vervulling van Open 9:13-16 te wees. Die Eufraat was die oosgrens van die ryk en die grens is nou oop vir die leermag om Europa te oorstroom. Die misdaad syfers, terreur en moorde is klaar besig om te styg. Dit blyk dat Europa se bloedbad aangebreek het.