2 miljoen immigrante in Duitsland in 2015

Angela Merkel, kanselier van Duitsland

Angela Merkel, kanselier van Duitsland

Owerhede in Duitsland het Maandag bevestig dat die departement van statistiek 2 miljoen immigrante in 2015 in dié land geregistreer het.

Volgens die departement het 860 000 immigrante reeds na ander lande verhuis.

Die federale kantoor van statistiek in Duitsland sluit immigrante in van ander lande binne die Europese Unie asook immigrante en vlugtelinge van lande buite die EU.

Thomas de Maiziere, minister van binnelandse sake, het aan die begin van 2016 gesê nagenoeg 1,1 miljoen asielsoekers is gedurende 2015 in Duitsland geregistreer. Dié getal sluit nie die duisende mense in wat na Duitsland verhuis het vir werk of studiedoeleindes nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Xa ·

Een van die jare gaan hulle ook in Europe streng regstellende aksie he, kwotas in werksplek vir immigrante, eise dat sekere eeuoue tradisies moet stop om by Moslem geloof te pas, nuwe reels om Moslems te pas en en en.

Boer ·

Arme ou Angelatjie, wat mens nie doen uit n gebrek aan kennis nie!

wynand ·

sy het die grense van duitsland wawyd oopgemaak en so verseker dat talle terroriste die land binnestroom sonder n probleem. sy is ook maatjies met obama wat n moslem is en n iks voel vir christene nie

Johan ·

En jy dink Donald Trump gaan omgee vir christene? Die ou wat sy siel al lankal verkoop het. Ek hoor die mense praat so dat as daar burgeroorlog kom, dan gaan Duitsland ons glo kom help. Ek sal nie my asem ophou nie. Die wereld het sy eie probleme. Hoop regtig jul sal ook eendag hulp kry van ander lande as jul dit nodig het. Vandag kyk almal na hulself. Duitsland het klomp foute gemaak in die verlede. Hul het egter uit hul foute geleer en enige Duitser kan ongelooflik trots wees op hul land. As hierdie ñ fout is sal hul dit reg maak. Ons sit in SA. Mens kan nie kritiek op Duitsland van ñ ashoop af lewer nie. Groete en vrede.

Veritas ·

Johan jy slaan die bal vêr mis. Frau Merkel het ‘n flater begaan deur Duitsland se deure oop te gooi vir die massa ‘vlugtelinge en asielsoekers’. Dié mense word deur hul eie lande weggejaag. Hoekom dink jy gebeur dit? Daar is verskeie redes hoekom verskillende faksies van die Moslem-geloof nie met mekaar oor die weg kom nie. Geloofsverskille word as rede aangevoer maar dit is in werklikheid ‘n bysaak. Die konflikte daar is etnies van aard. Duitsland gaan nog bitter spyt wees oor dié filantropiese gebaar wat deur ‘n skuldgevoel aangewakker is.

Pieter.v ·

Johan ek glo nie jy weet wat in Duitsland aan gaan nie,Angela Merkel het alreeds twee uit drie kies afdelings afgestaan aan die AFD party wat regs van Merkel se linkse party staan,Merkel is so vermetel ,sy val die kiesers aan,se hulle wil nie vir haar luister en protesteer oor haar beleid betreffende die immigrante, wat sy onbeheerd in Duitsland laat in stroom . Duitsland is die land wat na Swede waar die meeste gevalle van geweld teen vroue deur moslem mans voorkom ,oa verkragting en aanranding wat deur die moslems as n man se voorreg beskou word.Merkel en die linkse media val nou die AFD aan en probeer om hulle as Nazis af te maak selfs die polisie word nou aangese om op die regses te spioeneer. As jy dink sy is n goeie leier wat haar land in die skoot van die moslems laat val ,glo ek nie jy le goeie oordeel aan die dag nie

Skatymir ·

Dit is hoekom sy die Kalergi prys gekry het, vir al haar “goeie” werk om Richard Kalergi se plan vir Europa uit te voer. Kyk maar wat het hy in die 1920’s al vir Europa beplan. Dit is besig om voor ons oë werklikheid te word.

pop ·

So sit ander lande ook met leiers wat hulle eie mense in gevaar stel en nie die wense van hulle mense in ag neem nie. Een mens se besluit oor miljoene . Daai mense gaan nog lang trane huil.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.