Antieke verlore stad weer begrawe

Mohenjo-daro (Foto: Comrogues van San Francisco, Kalifornië, Wikimedia Commons)

ʼn Merkwaardige 5 000 jaar oue stad waar die inwoners oor spoeltoilette beskik het, en ’n baie doeltreffende afvoerstelsel vir reënwater gehad het, gaan weer begrawe word – om dit te bewaar.

Dié stad is in die 1920’s in Pakistan ontdek, en uitgrawings het 50 jaar lank geduur. Die stad het die naam Mohenjo Daro gekry.

Die warm weer in die Indusvallei verniel egter die uitgrawings, maar die ergste skade word aangerig deur die duisende toeriste wat die uitgrawings jaarliks besoek. Die argeoloë is ook bekommerd oor die opkoms van die radikale Islam in Pakistan, en dat dit tot soortgelyke vernielsug kan lei soos die Taliban se verwoesting van antieke Boeddha-beelde in Afganistan, en die verwoesting in Palmyra in Sirië deur Isis.

Lees meer: Independent

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Cherokee ·

50 Jaar geneem om oop te grawe en nou gaan dit weer toegegooi word. As gevolg van Isis en kie. Moslems is wêreldwyd die rede vir godsdienstige tereur. Amerika het wel erken dat Isis sterker is as oorspronklik gedink maar snaaks dat hulle nog nie weggeblaas is deur Trump(s) en soortgelyke denkers.

Hannah ·

Spoeltoilette 5000 jaar gelede… die Skrif se: “Daar is niks nuuts onder die son.”

Ekke ·

Niks! Rerig niks nuuts nie! Alles wat is was reeds gewees! Maar nie hoofrede is! Die spoke is gesteur en hulle moes spaander! Maar eers moes hulle toegegooi word! Party ouens vat wildekanse.

Piet Snot ·

Herman, kan jy asb mettertyd weer vir ons berig hoe die projek vorder – uiters interessant hoe helder denke vir ‘n verandering seëvier in ‘n wêreld sonder “common sense”.

Fires ·

Hulle het spoeltoilette gehad, duidelik het die anc nie daar regeer

MCH ·

Verstommende ontdekking! Ek wonder hoe bepaal ons geleerde vriende die ouderdom van so n stad? Indien dit 5000 jaar oud is, beteken dit dat die stad gesneuwel het met die Bybelse vloed, ongeveer 4500 jaar gelede. Jammer dat sulke fondse so bedreig word. Laat die wereld n baie armer plek.

KLEINTJIE ·

Kyk na ancient alliens en lees die boeke van ek dink dit is van Dongkilen, nie presies seker van skrywer se naam en van. hy het ook boeke geskryf soos ancient Gods.

Parkievoor ·

Ancient aliens was Afrika-immigrante – waarskynlik die rede vir die stad se tot niet gaan.

Eish ·

Jip, Jeremiah Sitchin, bietjie dik vir n daaler. Beweer die Annunaki van die planeet Niburu het mense vervaardiging uit die Homo Naledis. Maak darem meer sin as die ewolusie teorie maar steeds n bol tjol. Lees liewer die Woord, alles is daar wat jy wil weet.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.