Bloedbad by Duitse winkelsentrum

Polisie by die winkelsentrum. Foto: Via @gutjahr op Twitter

Polisie by die winkelsentrum. Foto: Via @gutjahr op Twitter

Volgens berigte is 15 mense dood en talle beseer in ʼn skietery Vrydag by ʼn winkelsentrum in München, Duitsland.

Plaaslike media berig die polisie is omstreeks 16:00 (GMT) van die skietery ingelig. Die voorval het by die Olympia-winkelsentrum plaasgevind waarna dit ontruim is.

ʼn Groot polisieteenwoordigheid is op die toneel. ʼn Volskaalse soektog na die skieter is van stapel gestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

32 Kommentare

Kobus ·

Dit raak rof in Europa, USA en seker plekke in Afrika. Al rowwer.

Uiltjie ·

Ouma Angela sal maar moet pa staan! n Men’s moet maar mooi dink voor Jy jou ontferm oor immigrante.

Veritas ·

Jammer vir die Europese slagoffers maar julle regerings het Umkonto we Sizwe gesteun in terroriste-aanvalle teen blanke SA. Voel dit nou bietjie aan julle eie bas. Lekker nê?

Gideon ·

Ek het nou die dag gehoor dat Angela aan Oos kant van Duitsland groot geword het, en dit die rede vir haar oordrewe liefde vir immigrante, omrede sy weet hoe dit voel om so half agter die klip te bly!! Kan iemand dit bevestig of nie saamstem!

Buitestander ·

Ester, lees Siener van Renburg se boek dan sal jy al sy gesigte kry waarna jy soek.
Die bybel is baie duidelik daaroor dat ons met die hemelvaar van Jesus Christus in die eindtyd lewe.
Ons weet nie watter uur dit is nie maar ons moet soos die sewe slim maagde lewe. Hom elke uur verwag.

Cherokee ·

As die kat kleintjies kry sal julle ook rede by Siener Van Rensburg gaan soek.

Anti onnosel ·

Buitestaander, jy bedoel seker die wederkoms. En die 5 maagde.

Denker ·

Gideon, dis propaganda. Moenie dat hulle jou aan die neus rondlei soos miljoene ander wat die propaganda opslurp nie! Dink!

pieter ·

Siener het gese dat die Duitsers ons nog gaan help on SA.Dit klink vergesog maar sy gesigte was jare gelede ook vergesog en het alles gerealiseer. Lees maar self. Die Duitsers gaan nog baklei vir hulself en die Britte gaan swaarkry.Hulle en Amerika gaan geen geld he nie en gaan in ellende beland.Ons gaan ook swaarkry maar gaan opstaan en onsself weer regeer. Gaan nog tyd neem.Moet terugkeer na ons Christelike waardes want dit gaan die deurslag gee.

Bietjie ·

Ja siener Pieter.
Sien dit soos jy wil .
Maak hom pas soos jy hom wil laat pas .
Gooi weg daai siener boek !

KarooKlong ·

Ongelooflik hoe baie mense die sogenaamde siener afgode dien.

HFC ·

Nie naastenby so baie soos die wat die Rugga afgod op die Sabbat dien.

gatiep ·

Hoekom laat julle nie mense toe om bietjie hoop te he in die lewe nie waar dit lyk of daar geen hoop vir ons is nie.
Laat mense toe om te glo wat hulle wil ek kan sien ons Afrikaners is gebreinspoel in apartheid tyd om net te glo wat vir ons vertel is en ander mense af te kraak wat nie glo wat ons glo nie. Sal julle wil sien as Siener se storie waar word meskien het Siener nog vir Russia gesien en nie die Germans nie hulle ook in noorde.

Kester ·

Gatiep, wat bedoel jy, was ons “gebreinspoel” om te dink dat n ANC regering ons gaan kwaad doen? Het jy nie kennis van wat in ander lande gebeur het nie? Het jy nie opgelet hoe die land hier agteruitgaan nie? Ons was nie gebreinspoel nie my maat, ons was gewaarsku, en dit is toe presies wat gebeur het.

Nico ·

Europa sal binne enkele jare die wrede werklikheid beleef om minderhede in jou eie land te wees. As dit nou al so gaan, wag daar donker tye voor. Die politieke pendulum sal hopelik nou vinniger terugswaai, anders het europese volke groter oorlewingsprobleme as ons hier besuids.

johan ·

Siener het geskryf dat nuus van ons weggehou gaan word .Hy het dit in 1916 geskryf.

C. M. Burger ·

Veritas. Ja ons almal verdien die dood vir ons regerings se besluite. Daardie kindertjies ook wat net iets by McDonalds wou eet. Lekker nê.

werner ·

Johan hy het ook geskryf dat twee groepe swartes in SA teen mekaar gaan veg.Ook gese dat die wat nie ingelig is oor wat gaan gebeur nie n geweldige skok gaan kry wanneer dit wel gebeur.Nie net in SA nie maar ook in Europa

husein ·

Moenie n oordeel fel voordat die boeke nie gelees is nie. Jy kan nie saampraat sonder die nodige inligting nie.Dit is jammer.

Jantjie ·

Siener het ‘n muur om Duitsland gesien (mediasensuur) en rook en potte wat kook (burgeroorlog). Hulle gaan glo almal weldra hier na ons Karoo toe vlug. Wit tente in die Karoo. Rusland gaan ook burgeroorlog kry. Maar eers moet Mandela sterf, so hy leef nog iewers.

Judith ·

Kry julle Venter sleepwaentjies reg. Siener het gesien dit gaan so rof in Duitsland dat as ons oorlog verby is, is Duitsland s’n aan die gang, en ons het nie eers geweet wanneer dit gebeur het nie. Dis die varkwors in die skottel wat hy gesien het.

Kobus ·

Hy het dit in 1917 vir de la Rey gesê. ‘n pot gekookte bloed gaan omval op die duitse flag dan loop dit in die strate af. Merkel het ‘n swart begrafnis gewaad gedra in sy visoen. dis voor hulle die mausers weer uit die ghries haal by Luderitz. die man in die bruin pak klere wat Steve hofmeyer is gaan ons ly.

Cherokee ·

Ag Sus, hulle sien nou tot al vir Hofmeyr in Siener se boeke. Siestog, dit moet die probleme in die land wees wat hulle aantas.

Sé maar net ·

Dit was skottels mieliepap wat koud was in sy drome, ni koffie ni, M.a.w. die krag gaan af. Duitsland gaan met ‘n atoombom uitgewis word sodat die hele aarde swart verbrand is. p.26

Flip Nel ·

Hy het ‘n man op ‘n donkie na die oostekant toe sien ry. Die donkie is Engeland. Witpensbeeste is Amerikaners.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.