Covid-19: Meer as 25 miljoen gevalle in Europa

(Foto: Unsplash)

Meer as 25 miljoen Covid-19-gevalle is amptelik in Europa bevestig, aldus ʼn AFP-opname gebaseer op amptelike gesondheidstatistieke.

Die 52 lande is die gebied wat die ergste getref word wat betref die getal gevalle, gevolg deur die VSA en Kanada op 19 188 172, Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande op 15 024 469 en Asië op 13 617 004.

Europa was die eerste wêreldwye streek wat op 17 Desember meer as ʼn halfmiljoen sterftes aangemeld het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.