Die VSA-verkiesing in foto’s

Foto: AP Photo/Lee Jin-man

Foto: AP Photo/Lee Jin-man

Donald Trump is op 9 November 2016 verkies tot die 45ste president van die Verenigde State van Amerika.

Hy het die Demokrate se presidentskandidaat Hillary Clinton uitgestof.

Hiermee ‘n paar foto’s van die verkiesing:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Maureen ·

Rêrig? Amerika het hul eie President gekies. Hulle juig, klink nie soos 9/11.

Buitestander ·

Die volk het gepraat! Gee. Trump nou sy kaans om Amerkia op te bou.

Ben Prinsloo ·

Jy is reg PW Growee. Soos ander dit alreeds gesê het, die ommeswaai van 11/9. Ek is nogal bly vir hulle part.

Vat hom flaffie ·

Hier kom ‘n ding! Lekker politieke afleiding as om die heeltyd na SA se treurmare van ‘n regeering en politiek te luister. Dis soos ‘n nuwe soapie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.