Die wêreld in foto’s – 1 Oktober 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Die drie maande oue olifant, Leev Ma Rie, geniet die dag in die dieretuin in Keulen, Duitsland. (Foto: Martin Meissner, AP)

ʼn Rooi panda kou ʼn blaar in die dieretuin. (Foto: Martin Meissner, AP)

ʼn Rooskleurige lepelbek in die dieretuin in Keulen, Duitsland. (Foto: Martin Meissner, AP)

ʼn Flamink maak sy vere skoon. (Foto: Martin Meissner, AP)

Nadua, ʼn capuchin-apie, sit op sy bewaarder, Wolfgang, se skouer in die dieretuin in Keulen, Duitsland. (Foto: Martin Meissner, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.