Die wêreld in foto’s – 11 November 2016

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, vlieg oor die Blood Falls en Taylor-gletser naby McMurdo-stasie in Antarktika. Foto: Mark Ralston/Pool Photo via AP

ʼn Bankklerk in Indië tel note waarvan die gebruik gestaak is in Gauhati in Indië. Foto: AP/ Anupam Nath

Akteurs in Australië se The Three Belles tree op in Singapoer. Foto: Xinhua/Then Chih Wey

Toeriste by die sneeubedekte St. Sophia-katedraal in Harbin in China. Dit het Donderdagaand die eerste keer dié winter in Harbin gesneeu. Foto: Xinhua/Wang Kai

Kinders in tradisionele drag neem deel aan die viering van die 195ste herdenking van die First Cry for Independence in Panama City, hoofstad van Panama. Foto: Xinhua/Mauricio Valenzuela

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.