Die wêreld in foto’s – 12 Mei 2016

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

KP ·

Hoekom is daar nie n foto van SA nie, n land wat brand en in rook opgaan. Sou gepas gewees het.

Sune van Heerden ·

Dagsê KP

Ons fokus daagliks in hierdie fotogalery spesifiek op nuusgebeure in die buiteland.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Griet ·

Kan ons ook asseblief ‘n fotoblad kry om ons eie foto’s te stuur? Dit kan mos roteer en sê 25 foto’s en die laaste een word outomaties afgehaal soos nuwes bykom. Ek hou daarvan om foto’s te kyk sonder dat dit eers deur face book moet gaan. Toe, toe, seblief Sune!! :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.