Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Te midde van die Covid-19-pandemie word die 400ste herdenking van die Mayflower-reis gevier deur ʼn uitstalling in Engeland te hou. Kunsstukke in die uitstalling fokus op die pelgrimsetlaars asook die oorspronklike inwoners wie se lewe verander het met hul aankoms.

ʼn Uitstalling van wit-en-pers skulpe. (Foto: Alastair Grant, AP)

Die wampum-gordel voordat dit in Southampton, Engeland, vertoon word. (Foto: Alastair Grant, AP)

ʼn Kurator ondersoek ʼn wampum-gordel wat deur lede van die Wampanoag-Indiane, ʼn inheems Amerikaanse groep, gemaak is. (Foto: Alastair Grant, AP)

Wit-en-pers skulpe word in die SeaCity-museum in Southampton, Engeland, vertoon. Dié skulpe is ook gebruik om die wampum-gordel te maak. (Foto: Alastair Grant, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eiervrug ·

Totdat hulle eie stellasies opgaan in vlamme, dan gaan hulle vinnig tantrums gooi as brandweer dienste nie inderhaas uitkom nie… Arrogansie uit die boonste rakke

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.