Die wêreld in foto’s – 14 Maart 2017

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

wereld-foto-1

Jens Gerbert, ʼn skaapskeerder van Duitsland, skeer ʼn skaap in die Herzberge Country-park in Berlyn. Foto: Soeren Stache, dpa via AP

wereld-foto-7

Werkers in Philadelphia in die VSA skraap sneeu van die sypaadjies ná ʼn sneeustorm in dié gebied. Foto: Matt Rourke, AP

wereld-foto-8

Rugbyspelers in Frankryk besig met ʼn oefensessie by die nasionale rugbysentrum in Marcoussis, in die suide van Frankryk. Foto: Francois Mori, AP

wereld-foto-6

Opsigters van Safari-park in Cisarua in Indonesië meet ʼn komodo-draak. Foto: Tatan syuflana, AP

wereld-foto-9

Twee ooievare skrop nes in Gothmann, Duitsland. Foto: Jens Buettner/dpa via AP

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Johann ·

MAROELA: Is daar nie n moontlikheid om n SA in Fotos afdeling te skep nie? Of ten minste n SA bydra tot die huidige artikels?

Hennie ·

Ek dink ons sien genoeg foto’s van betogings, taxi ongelukke,pad blokades deur trokke, nee dankie hou SA hier uit asb.

Anne ·

Baie dankie MM ek geniet die fotos terdee. Altyd lekker om te sien wat in die res van die wereld gebeur!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.