Die wêreld in foto’s – 15 Februarie 2017

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

wereld-foto-3

Indië het vandag geskiedenis gemaak nadat 104 satelliete in die atmosfeer gelanseer is. Foto: Xinhua/Stringer, AP

wêreld-foto

Dokters en ander mediese personeel betoog in Kenia omdat hul vakbondleiers in aanhouding is. Foto: Lee Jin-man, AP

wêreld-foto

Mense in Indië staan tou om te stem. Foto: Xinhua/Stringer, AP

wêreld-foto

Sara Takanashi vlieg deur die lug tydens die FIS ski-kampioenskap in Pyeongchang, Suid-Korea. Foto: Lee Jin-man, AP

wereld-foto-2

ʼn By geniet die bloeisels in ʼn botaniese tuin in Sjanghai, China. Foto: Xinhua/Fang Zhe, AP

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.