Die wêreld in foto’s – 16 April 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Te midde van die wêreldwye Covid-19-pandemie het violetblou blouklokkies ʼn woud in België in ʼn sprokiestoneel omskep. Só lyk dié sprokieswoud.

Die woud in Halle, België, is oortrek met blouklokkies. (Foto: Virginia Mayo, AP)

ʼn Sonsopkoms oor ʼn plaat blouklokkies in die Hallerbos-woud in Halle, België. (Foto: Virginia Mayo, AP)

Violetblou blouklokkies in Hallerbos-woud, België. (Foto: Virginia Mayo, AP)

Massas blouklokkies bedek die grond in die Hallerbos-woud in Halle, België. (Foto: Virginia Mayo, AP)

Blouklokkies, ook bekend as wilde hiasinte, blom in die Hallerbos-woud in Halle, België. (Foto: Virginia Mayo, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Fae Fubar ·

Net God kan ‘n plek so verruklik inkleur. Dankie, Maroela Media, dis pragtig.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.