Die wêreld in foto’s – 16 September 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Westelike laaglandgorillas speel in die Bristol-dieretuin in Engeland. (Foto: Ben Birchall/PA, AP)

ʼn Jong gorilla besig met aapstreke in die Bristol-dieretuin. (Foto: Ben Birchall/PA, AP)

ʼn Gorilla lê uitgestrek in die warm son in Engeland. (Foto: Ben Birchall/PA, AP)

Gorillas ontspan in Bristol se dieretuin. (Foto: Ben Birchall/PA, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Carina

Ag te pragtig!! Lyk darem of hulle gelukkig is.